Admin Klerk en Voorraad aankoper by Mr Paper Countrywide in Worcester


  • Date Listed 01/12/2014
  • Location

    Worcester, Cape Winelands

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time
Mr Paper Countrywide is n Herwinning en Vullisverwyderings maatskappy wat dringend opsoek is na n Admin Klerk en Voorraad aankoper vir ons tak in Worcester. Die geskikte kandidaat moet aan die volgende voldoen: * Rekenaar vaardigheid nl. emails, Exel en verkieslik Pastel. * Krediteure en Debieteure vaardigheid. * Sterk admin vaardighede. * Goeie kleinte diens * bemarking * Eie vervoer en bestuurslisensie Salaris: Sal bespreek word tydens onderhoud. Stuur CV aan lehanda@tastefulx.co.za


Spread the love