Dec 18

Admin ontvangspersoon

  • Date Listed

    18/12/2017

  • Location

  • Advertised By
    Agency
  • Job Type
    Full-Time
  • Employment Equity
    Non EE/AA

Administrasie en ontvangs persoon nodig vir ‘n verhurings maatskappy in Paarl: Januarie 2018 R8000 – R10 000 per maand (afhangende van ondervinding)


Ons soek ‘n betroubare, eerlike, hardwerkende persoon om die admin poste in die vinnig groeiende maatskappy te hanteer.

*Matriek* 2jaar ondervinding met mense werk * goed rekenaarvaardig wees * leergierig wees* onmiddellik beskikbaar wees sal ‘n voordeel wees.


#moet in Paarl of onmiddellike omgewing woonagtig wees


Stuur epos met cv, SA ID/kaart, onlangse foto na alet.matthee@gmail.com