Jan 05

Administration clerical

  • Date Listed

    05/01/2018

  • Location

  • Advertised By
    Private
  • Job Type
    Full-Time
  • Employment Equity
    Non EE/AA
Middag almal. Ek is opsoek na administrasie werk in Strand, Stellenbosch, Bellville of daardie area. Ek werk tans vir n makelaar in Oos Londen en wil Kaapstad toe verhuis. Ek het vele ondervindig met Sanlam, Sanlam Sky, Old Mutual, Omgs, Liberty Life en nog meer. Ek het ook n sertifikaat in “bookkeeping to trial balance” , ” monthly payrol and SARS” EN “Business Literacy”. Ek moet n maand se kennis gee. So sal vanaf einde Februarie beskikbaar wees. My kontak nommer is 073 182 6446