Afrikaans onderwyser – Hoërskool Parow


  • Date Listed 01/12/2014
  • Location

    Parow, Northern Suburbs

  • Advertised By Agency
  • Job Type Contract

Afrikaans graad 8 – 12 – Huistaal en Addisionele taal.
Vanaf Januarie 2015.
Beheerliggaam pos.
Kwalifikasies om Afrikaans tot graad 12 te kan onderrig.
Sluitingsdatum 5 Desember.
Stuur CV aan die skoolhoof per e-pos


Spread the love