Jan 08

DEBITEURE – VERKOPE

  • Date Listed

    08/01/2018

  • Location

  • Advertised By
    Private
  • Job Type
    Full-Time
  • Employment Equity
    EE/AA

Vooruitstrewende Bemarkings en Verkope Besigheid verlang die dienste van ‘n selfgemotiveerde persoon. Rekenaargeletterdheid met Pastel ‘n vereiste. Aangename Persoonlikheid met goeie kommunikasie en syfer vaardighede, kliënte skakeling, debiteure voorraad, algemene administrasie, Engels en Afrikaans magtig. Begindatum 1 Februarie 2018.

Email CV na joanne@westcapelube.co.za