DRINGEND OPSOEK NA N PERMANENTE NAEL TEGNIKUS


  • Date Listed 24/11/2014
  • Location

    Mosselbaai, Eden

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time
  • Employment Equity Non EE/AA

Ons het n opwindende permanente posisie vir n nael tegnikus.  Moet kreatief wees en hou van wat jy doen.  Moet gekwalifiseer in Bio Sculpture gel en kan akriel (dip en bou), nael kuns, manicures en pedicures doen.  

Salaris sal bespreek word in onderhoud en hang af van ondervinding.

E-pos jou CV en foto.

As jy nie iets in die volgende twee weke gehoor nie, dan aanvaar u aansoek onsuksesvol was 


Spread the love