gastehuis bestuurspos gesoek


  • Date Listed 24/11/2014
  • Location

    Brackenfell, Northern Suburbs

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time

EK HUUR TANS YORKSHIRE GASTEHUIS WAT EK EERS BESTUUR HET,GASTEHUIS IN MARK EN LYK OF KOPER SELF WIL BESTUUR,SO EK OPSOEK N A INBLY POS IN GASTEHUIS WAT EK KAN BESTUUR,KAN KOOK,GOEDVERSORG,NETJIES.HET GOEIE KONTAKTE MET MAATSKAPPYE .SAL NET GRAAG KENNIS MAAND WIL UITWERK,SOOS MY KONTRAK SE.VERKIESLIK KAAP OMGEWING.

 


Spread the love