-
Date Listed 01/12/2014
-
LocationGoodwood, Northern Suburbs
-
Advertised By Agency
Kontrak aanstelling vanaf 01 Januarie 2015
Onderrig van spyseniering in Vaardigheidskool. Kandidaat moet leerders onderrig, goeie kommunikasie vaardighede , moet in spanverband kan saamwerk om voorgeskrewe kurrikulum aan leerders oor te dra. Assessering / alternatiewe assesseringstegnieke
Kennis en ervaring van Spesiale onderwys n sterk aanbeveling. Onderwyskwalifikasies verdere aanbeveling / Toepaslike kwalifikasies tov spyseniering. Meld buitemuurse aktiwiteite. Enige ander ondervinding.
Tweetaligheid is n vereiste
Sluitingsdatum Vrydag 05 Desember 2014