Graad 6 onderwyser – Intermediëre en Senior Fase


  • Date Listed 24/11/2014
  • Location

    Milnerton, West Coast

  • Advertised By Agency
  • Job Type Full-Time

Laerskool Ysterplaat het die volgende betrekking vir 2015

Afrikaans Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Kuns en Kultuur.

  • Kandidaat moet gewillig wees om buitemuurs aan te bied,
  • Uiterse streng dissiplinêre beheer kan toepas,
  • Beskik oor ‘n bestuurslisensie (PDP sal ook ‘n voordeel wees)
  • Volwaardige onderwys kwalifikasie,
  • S.A.C.E. registrasie,
  • In beide Afrikaans en Engels kan klasgee,
  • Rekenaargeletterd, moet kan gebruik maak van Powerpoint,
  • CAPS registrasie.

Sluitingsdatum: Donderdag 27 November 2014

Stuur CV te same met ‘n dekbrief aan ysterplaatprim@outlook.com


Spread the love