Jan 10

Junior Boekhour / Kantoor Administrateur

Junior Boekhouer / Kantoor Administrateur pos beskikbaar 1 Feb 2018


Junior Boekhouer en Kantoor Administrateur word benodig by ‘n Rekenmeesters Praktyk in Brackenfell.

Vereistes:

  • Kennis en ondervinding in LBS / WVC / BTW / WCA
  • Ondervinding in Pastel / QuickBooks
  • Persoon moet vlot in Afrikaans en Engels wees
  • Toepaslike graad / diploma sal voordelig wees
  • Uitstekende aandag aan detail
  • Vermoë om te werk onder druk
  • 3 – 5 jaar toepaslike ondervinding

Die pos behels:

  • Boekhouding vir verskeie kliënte, tot proefbalans
  • Indiening van LBS, WVF, BTW, WCA opgawes
  • Sekere interne administratiewe take mag vereis word, onder andere Sekretariële (CIPC) opgawes

Rapporteer direk aan direkteure.

Persone met ‘n vriendelike geaardheid, goeie etiket en spangees kan hul CV met 3 werksverwysings stuur aan:

maryke.malherbe@wjsteyn.co.za

Verwysings van vriende en familie word nie aanvaar nie.