Dec 12

JUNIOR POSISIE: Data capturing posisie beskikbaar by ‘n Rekenmeesters en Belasting praktyk

  • Date Listed

    12/12/2017

  • Job Type
    Contract

‘n Jong dame tussen die ouderdom van 19 en 25 word benodig by ‘n
rekenmeesters firma in Bellville vanaf Januarie 2018.

Vereistes:

  • Afrikaans en Engels sprekend (Afr eerste taal)
  • Data capturing ervaring
  • Kantoor adminstrasie ervaring
  • Matriek
  • Rekenaarvaardig
  • Goeie Excel, Word en Outlook vaardighede
  • Self-starter
  • Eie vervoer (NB Eie voertuig & Bestuurs Lisensie)
  • Nie rokend
  • Belanstelling in rekeningkunde sal in guns tel
  • Belasting kennis (Nie vereiste maar sal in guns tel)

Neem kennis dat dit slegs ‘n
junior posisie is.

Salaris is onderhandelbaar.

Stuur jou CV met ‘n ONLANGSE FOTO en
SALARIS VERWAGTING na officereception11@gmail.com

Indien jy nie terugvoering ontvang teen 31 Januarie 2018 dan was jou aansoek onsuksesvol.

NB! Aansoeke sonder bo genoemde vereistes of wat deur die gumtree skakel gestuur word sal nie oorweeg word nie.