Kantoor Administrateur- Piketberg (Kontrak)


  • Date Listed 23/11/2014
  • Location

    Other, West Coast

  • Advertised By Private
  • Job Type Contract

ñ Dienste verskaffer vir Berg Rivier Munispaliteit is opsoek na ‘n gedrewe en dinamiese verkeers administrateur- moet dadelik kan begin.

Vereistes:

Microsoft Word, Excel,

Algemene administrasie,

 Tweetalig (Engels/Afrikaans),

Baie Goeie kliëntekommunikasievaardighede.

Sluitingsdatum vir aansoeke is die 28 November 2014.


Spread the love