Ontvangsdame/Kantoorwerk


  • Date Listed 30/12/2014
  • Location

    Goodwood, Northern Suburbs

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time

Hi my naam is Jeane – Mare ek is opsoek na enige kantoorwerk, Ek is ook op die oomblik besig om deeltyds by Northlink College te studeer (Management Assistant ) N4-N6

Ek is bereid om  alles in te sit en te leer, ek is vriendelik en betroubaar.

Ek is dadelikbeskikbaar.

Email my geerus of bel  my.


Spread the love