Opsoek na voltydse werk vir 2015


  • Date Listed 23/11/2014
  • Location

    Goodwood, Northern Suburbs

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time
Jong dame opsoek na werk as assistent juffrou of soortgelyk by ‘n skooltjie vir 2015. Ek is 24 en studeer deeltyds vir n B.ed Grondslagfase graad. Hardwerkend, bestuurderslisensie eie vervoer. In die Kaap omgewing. Ek het alreeds geproef by ouderdomsgroepe 0-5 jaar. Sober gewoontes, eerlik, betroubaar kan inisiatief neem. Het ook na n seuntjie gekyk (au-pair) v 0-2 jaar, en by n winkel gewerk as “shop assistant” matriek, 2 talig, baie passievol oor die onderwys veral kuns en musiek en R.O. Kontak my gerus per e-pos indien u weet van iets of of meer inligting en my volledig CV verg Groete πŸ™‚


Spread the love