Nov 13

OUDIT / REKENMEESTERSKLERKE – VREDENBURG

  • Date Listed

    09/11/2017

  • Location

  • Advertised By
    Private
  • Job Type
    Full-Time
OUDIT-/REKENMEESTERSKLERKE


REKENMEESTERSFIRMA te VREDENBURG verlang die dienste van klerke wat aan die volgende voldoen:
  • 1½ jaar praktiese ondervinding by ‘n Rekenmeestersfirma
  • Goeie kennis van Pastel
  • Kennis van BTW
  • Doen van maandwerk vir kliënte
  • Finansiële jaarstate kan opstel.
  • Eie vervoer beskikbaar het

Diensaanvaarding : So spoedig moontlik
SLEGS PERSONE WAT BY ‘N REKENMEESTERSFIRMA GEWERK HET EN AAN DIE VEREISTES VOLDOEN HOEF AANSOEK TE DOEN
Die firma bied die volgende:
  • Mededingende salaris met betrekking tot vereistes
  • Jaarlikse bonus
  • Jaarlikse verlof Desember/Januarie
  • Aangename werksomstandighede

E-Pos aansoeke na:

jlg@intekom.co.za
Sluitingsdatum : 24 November 2017

Aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was indien u nie van ons verneem voor 30 November 2017 nie.