PASSER & DRAAIER POS BESKIKBAAR VANAF JANUARIE 2018


  • Date Listed

    12/12/2017

  • Advertised By
    Private
  • Job Type
    Full-Time
  • Employment Equity
    Non EE/AA

Verantwoordelikheidsin
en selfstandige optrede

Sober
gewoontes

Onder
druk kan werk

Bereid
wees om oortyd en naweke te werk

Netjies
op jouself en die werk wat jy uitsit

Eie
vervoer en geldige lisensie

Stiptelik

Ondervinding
in draaibank en milling masjien is ‘n vereiste

Search Jobs


Spread the love