Dec 01

SAIPA KLERKSKAP

  • Date Listed

    01/12/2017

  • Location

  • Advertised By
    Private
  • Job Type
    Full-Time
  • Employment Equity
    Non EE/AA

Rekenmeestersfirma in Caledon,
Wes–Kaap beskik oor ‘n vakante pos vir SAIPA leerlingrekenmeesters vanaf Januarie
2018.

Vereistes:


Senior Sertifikaat ( Graad 12 )


BCompt of soortgelyke toepaslike graad of
diploma

Salaris: Markverwant

CV’s kan gestuur word na admin@pmaccounting.co.za

Telefoonnommer: 028- 212 1066