-
Date Listed 01/12/2014
-
LocationOther, Helderberg
-
Advertised By Private
-
Job Type Full-Time
VOORRAAD BESTUUR
Ingenieursfirma in die Helderbergkom benodig die dienste van ‘n voorraadbeheer bestuurder.
Vereistes
Matrieksertifikaat en ‘n geldige rybewys
Moet rekenaarvaardig wees
Ondervinding met besproeiing sal ‘n voordeel wees maar nie noodsaaklik nie
Stuur CV aan info@jgeyvanpittius.co.za
Spread the love