50 jarige man soek werk as Verkope motiveerder!

  • Date Listed 21/11/2014
  • Location

    Somerset West, Helderberg

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time
  • Employment Equity Non EE/AA

Ek is n 50 jarige man op soek na n vekope motiverings pos! Ek het oor die 20jr verkoop ondervinding in verkope van motors en het verskeie toekennings gekry vir verkope.

Ek hou daarvan om mense te motiveer om by hulle doel uit te kom.

Skakel my ook gerus om in firma’s my” sales motivator” aanbieding te gee.

teen n billike fooi.