Administratief


  • Date Listed 20/11/2014
  • Location

    City Centre, Cape Town

  • Advertised By Private
  • Job Type Full-Time
  • Employment Equity Non EE/AA

Goeie dag, dis weer ek. Nog steeds niks belowend op die werk front nie, eerder n spul siek mense met vulgere voorstelle. Asseblief Kaapstad, ek het julle hulp dringend nodig. Ek is nog perdfris en gesond (of soos n kleurling sou se “ek is nog op die ball”) en ek sien nie myself met n karton boodskappie by n besige interseksie waar ek staan/sit en bedel nie. Ek wil graag n eerlike werk bekom. Ek is baie goed met mense (selfs die deur die wind wil niks verstaan tipe nie) , ek het ook onlangs uitgevind ek het n goeie hand met syfers. Ek sien myself as n uitbundige, weier- om- op- te – gee tipe mens. Ek leer graag nuwe dinge en het n verskriklike goeie geheue.(soos n klein olifantjie) 

As daar enige een daar buite is wat tans n vakante pos het, asseblief, kontak my vir my cv.

PS. Ek kan vloeiend engels ook praat. (niks 3de taal nie, dis in elk geval net die vloekwoorde wat ek duidelik in Xhosa kan se!)

Dankie!!


Spread the love