Senior Regsekretaresse

  • Date Listed

    20/11/2017

  • Advertised By
    Private
  • Job Type
    Full-Time
  • Employment Equity
    Non EE/AA

M D Visser Prokureurs te Robertson benodig dringend die dienste van n senior regsekretaresse.

Vorige ondervinding in n soortgelyke omgewing is nie n absolute vereiste nie maar sal u aansoek versterk.

Die geskikte kandidaat sal oor toepaslike naskoolse opleiding en ondervinding beskik en sal in staat wees om akkuraat onder druk te kan werk.

Vergoeding kan beding word ooreenkomstig u opleiding, ondervinding en die waarde wat u tot die besigheid kan toevoeg. Verskaf asseblief n aanduiding van u salarisverwagting.